“Ek sal die Healing Balm Broad Spectrum sterk aanbeveel. Dit bring verligting van insekbyte wat jeuk. Gebarste vel word sag en aknee genees vinnig. Die salf smeer maklik en jy gebruik min daarvan. Goeie waarde, goeie produk”.